Hierdie webblad is 'n plek waar die nasate van
kan "connect" - waar hulle hul ook al bevind.
Die sukses van die onderneming sal afhang van die bydraes van ons almal! Stuur dus gereeld vir my nuus, stories, fotos, adresveranderings, telefoonnommers, en so aan.
Snailmail addresse en telefoonnommers is nie op die webblad nie - maar is op aanvraag beskikbaar. Stuur vir my 'n epos! Ek hoop dat almal wat hier kom kuier sal aanmeld in die gasteboek. Gebruik sommer die gasteboek soos 'n notice board, as julle wil!
Enige voorstelle om die site te verbeter is baie welkom!
Baie liefde,
Erna